Weg-knipmes

Weg-knipmes

R200

Geen voorraad

Kategorie: . Merk: .

Produkbeskrywing

Wees paraat
Dié hoëgehalte-knipmes sal klaarspeel met enige stuk sappige biltong of braaitjop. Dis gemaak van vlekvrye staal en die hef van beesbeen. In sy gordelsakkie van egte leer is jou Weg-knipmes altyd byderhand. Skaf een aan in sy duursame houer en jy het ‘n geskenk vir iemand spesiaals.

Resensies

Daar is nog geen resensies nie. Wil jy graag 'n resensie plaas??

Wees die eerste mens om 'n resensie te plaas “Weg-knipmes”

*