Fotografie

Pierre Snyman_slider

Hier is die inskrywings vir April se voorbladkompetisie.

Kos

Patatbootjies met maalvleis

'n Soetpatat wat lekker gaar gemaak is sal jou nie laat wurg nie.

Bestemmings

As jy oor Leliefontein ry, is
dit stofpad van Garies tot op Kamieskroon. Wees maar versigtig – dis plek-plek sanderig en erg sinkplaat. Die laaste stuk oor die Kamiesbergpas
(foto) is egter goeie grondpad en is
vroegoggend in goud gehul.

Grietjie Adams (oftewel Tant Grietjie van Garies) is op 15 April 2014 in die ouderdom van 87 oorlede op Springbok. Rug sag! Kom kuier in haar wêreld, al blom dit nie.

Toerusting

tricksslider

Hier is ’n paar idees om jou kampnaweek makliker te maak.

Kompetisies

Rules

Kan jy jou indink wat die bure gaan sê as jou foto op Weg se voorblad is?

Nuus

cheeseslider

Die immer gewilde SA Kaasfees is terug!