R 220.00 (Sluit verpakking en posgeld uit van R23.00)
WegSleep Toksak
Pak met gemak jou WegSleep-toksak vol klere en stop dit selfs met ’n kombers of twee vir ’n kampvakansie. Die groot sak (35cm deursnee, 77cm lengte) is van skeurvrymateriaal gemaak en dit gaan dus nie maklik beskadig word as jy dit onder ’n hoop bagasie laai nie.

