R 125.00 (Sluit verpakking en posgeld uit van R23.00)

WegSleep Tentpensak



WegSleep Tentpensak

Die skeurvry-sak hou jou tentpenne mooi bymekaar, want soos almal weet verdwyn ’n tentpen net so maklik soos ’n driestreep-sokkie. Die driehoekige sak is groot genoeg vir tentpenne van alle vorms en groottes en maak toe met ’n ritssluier om water en vog uit te hou. Dit het ook ’n klein handvatseltjie wat jy om jou pols kan swaai as jou hande vol is.

Terug na Winkel | Terug na bo





My winkel mandjie

Daar is 0 items in my mandjie Kies Alles, Geen
Verwyder
Totale bedrag: R 0.00 (Excludes postage and packaging)

Betaal Nou