R 195.00 (Sluit verpakking en posgeld uit van R23.00)

WegSleep Platbodem-potjiehouer



WegSleep Platbodem-potjiehouer #10

Die skeurvry-houer is ’n móét vir een van jou mees getroue kampvriende – jou nommer 10-platboom swartpot. Die houer lyk nie net mooi nie, maar keer ook dat jou swartpot jou ander bagasie en kattebak vuil smeer.
Die binnekant van die houer is met waterdigte plastiek uitgevoer en jy kan dit maklik met ’n nat lappie skoonvee.

Terug na Winkel | Terug na bo





My winkel mandjie

Daar is 0 items in my mandjie Kies Alles, Geen
Verwyder
Totale bedrag: R 0.00 (Excludes postage and packaging)

Betaal Nou