R 50.00 (Sluit verpakking en posgeld uit van R23.00)
WegSleep Mussie
Kry vir jou ’n snoesige mussie vir die winter en maak seker jou ore bly warm! Dié olyfgroen mussie is van pluisstof gemaak en sal jou bles én jou ore beskerm teen die skraal windjie wat soggens oor die kampterrein waai.

