R 50.00 (Sluit verpakking en posgeld uit van R23.00)
WegSleep Kakie Pet
Kry ’n pet vir jou bles. Jy kan kies tussen ’n olyfgroen pet met ligte kakie borduursel of ’n ligte kakie pet met olyfgroen borduursel. Jy kan ook die grootte van die pet verstel sodat dit darem nie die bloed toevoer tot jou brein belemmer nie.

