R 210.00 (Sluit verpakking en posgeld uit van R23.00)

WegSleep Badkamersakkie



WegSleep Badkamersakkie

Dis nie regverdig om dit ’n “sakkie” te noem nie, want die sak is eintlik groot genoeg om as ’n skouersak te gebruik. Dit het twee waterdig sakkies en drie groot sakke vir tandepasta, jou onderarmsproei en sjampoe. Hier is selfs genoeg plek vir Ma se lekkerruikwatertjies.

Terug na Winkel | Terug na bo





My winkel mandjie

Daar is 0 items in my mandjie Kies Alles, Geen
Verwyder
Totale bedrag: R 0.00 (Excludes postage and packaging)

Betaal Nou