R 105.00 (Sluit verpakking en posgeld uit van R23.00)
WegSleep "B&B's is vir sissies" Sand T-hemp
Sê jou sê met een van WegSleep se nuwe T-hempontwerpe. Die hemde is in groenbruin of sand beskikbaar, met die slagspreuk “B&B’s is vir sissies” op. Die T-hemde is in die groottes “S” tot “XXXL” beskikbaar.

