R 25.95 (Sluit verpakking en posgeld uit van R10.00)
WegSleep # 42 Maart 2012
REDAKTEURSBRIEF EN REDAKSIELYS …………………….. 6
PRAAT SAAM: Slepers maak stem dik ……...............… 8
DIGITAAL: Skuif jy oor die geel streep as ander
karre op jou alie sit?................................................. 12
PLAN B: So laat jy jou tafelpote gelyk staan in die kampterrein ………………………………………………………… 14
NOODWES: Kom vind vrede tussen die silo’s,
die mielies … en wilde diere ………………………………... 16
OVERBERG: Pak die wa, koop ’n kreefpermit en
kom kamp langs die see ………………………………………. 24
JAN TUISBLY SE DINGES: Maak kennis met die
kunstige inwoners van McGregor, waar stilte
koning kraai …………………………………………………….….. 32
ONS TOETS: Die Mission-boswaentjie is lig ,
maar nie lig in die broek nie …………………………….…. 38
ONTWERPKOMPETISIE: Hier is die finaliste vir die
boswa-ontwerpkompetisie, nou is dit jou
beurt om te stem ………………………………………………… 42
SLEEPTOETS: Pak jou gesin en bagasie met gemak
in die Opel Vivaro-bussie …………………………………….. 48
TOERUSTING: Wys vir Bak en Terie wie is baas
met die koelbokse ……………………………………………..… 52
KAMPKOS: Sluit jou aandete ordentlik af met die soetgoed …………………………………………………………..… 56
SLEEPDOKTER: Maak so seker jou sleepspieëls
is reg vir die langpad ……………………………………….….. 60
SLEEPNUUS: Nuus wat jy moet weet …………………… 64
SAAMTREK: Slepers staan saam ………………………..… 66
MY SLEEPGOED: die langpadridders ………………….… 68
INTEKENAANBOD: Teken in en wen dalk die nuwe WegSleep/Echo 4x4-boswa ……………………………….… 71
MY STORIE: Twee reservate, twee lande en drie kamppaartjies …………………………………………………..… 72
WEGSLEEP-WINKEL: Laai jou aanlyntrollie vol
WegSleep-weeldes …………………………………………..…. 77
MY STAANPLEK: Langs die stroompie ……………….… 78
RUBRIEK: Sven tob oor hoe die kamplewe verander
het oor die jare …………………………………………………… 96
SLEEPSEL: Die Alikreukel …………………………………….. 98
SLUIT KOSKAART #16 IN!

