R 25.95 (Sluit verpakking en posgeld uit van R10.00)
WegSleep #41 Januarie - Februarie
REDAKTEURSBRIEF EN REDAKSIELYS ......................................6
PRAAT SAAM: Slepers gesels kopstukke..................................8
WEBKLETS: Partykeer moet ’n mens grondpad ry om by jou
bestemming te kom, maar hoe hanteer jou wa dit?..............12
PLAN B: Maak jou eie windbestande tafeldoek en
waterbestande padkaart ........................................................14
BEAUFORT-WES: Stop vir ’n aand of twee en
skep asem in dié Karoodorpie................................................18
Victoriawaterval:Kamp in die sproei van die Victoriawaterval......................................................................28
JAN TUISBLY SE DINGES: Saal af by El Rancho Grandé,
die groot mooi plaas in Bela-Bela se kontrei .........................36
ONS TOETS: Die Bateleur is lig op die beursie, maar glad nie lig in die broek nie……….…………..……………………………………40
ONS TOETS: Conqueror se kleintjie sleep deur
die bos soos ’n veldmuis.........................................................44
SLEEPTOETS: Die Nissan Patrol versit berge nadat
hy hulle geklim het..................................................................50
TOERUSTING: Streel die natuur met dié groen produkte.................................................................................54
KAMPKOS: Dié ouens sak in die voorry van die sosatieskrum…………………………………………………………………….…58
SLEEPDOKTER: Só keer jy dat jy jou sleeplisensie dop ..........62
WEGSLEEP-WINKEL: Laai jou aanlyntrollie vol
WegSleep-weeldes..................................................................65
SLEEPNUUS: Bly by met kampsake ........................................66
INTEKENAANBOD: Teken in en wen dalk die nuwe
WegSleep/Echo 4x4-boswa ....................................................67
SAAMTREK: En hulle doen dit weer!......................................68
MY SLEEPGOED: Hoe sleep dáái ou? .....................................70
MY STORIE: Dié slepers het Namibië met hulle
Jurgens Classique deurkruis ...................................................72
MY STAANPLEK: Kom kyk voëls by Punda Maria in die
noorde van die Kruger.............................................................77
RUBRIEK: Jy is ’n gebore kampeerder of nie –
maak vrede daarmee …………………………………………………………96
SLEEPSEL: Die selfgeboude bieliewa ......................................98

