R 25.95 (Sluit verpakking en posgeld uit van R10.00)
WegSleep #40 Desember 2011
REDAKTEURSBRIEF EN REDAKSIELYS.............6
PRAAT SAAM: Wat sê die slepers?........................8
WEBKLETS: Elke kampeerder begin en
eindig sy vakansie deur te pak, maar
wat is die maklikste manier?...................................12
PLAN B: Met 'n bietjie sweisvaardighede
Kan jy jou eie kampverwarmer bou........................14
BOTSWANA: Drie plekke in die land
van die olifante waar jy met
jou padwa kan uitkom............................................18
SEDERBERG: Die Sederberg is nie net
studente met 'n tent beskore nie............................30
JAN TUISBLY SE DINGES: Kamp by Strand-
fontein aan die ware Weskus - teenaan die
branders.................................................................36
ONTWERP ’N BOSWA: Die tyd vir inskrywings
is verby en die kenners moet nou kopkrap............44
ONS TOETS: Die Desert Wolf Leo is gebou
met die hardebaard in gedagte.............................40
SLEEPTOETS: Die Hyundai Santa Fe
blaf saam met die groot honde..............................46
TOERUSTING: Wie sou raai... Kersvader
is wragtie 'n kampeerder......................................52
INTEKENAANBOD: Teken in en jy wen
dalk die nuwe WegSleep-boswa ...........................56
KAMPKOS: Koekies en beskuit wat jou
bakkery sal laat bloos..........................................................................58
SLEEPDOKTER: Stop houtvrot voor dit
jou wa in die wiele ry...........................................62
SLEEPNUUS: Wat is nuus?................................66
SAAMTREK: Hulle't weer vergader ....................68
MY SLEEPGOED: Ridders van die pad..............70
MY STORIE: Twee gesinne se avonture
met die Ooskus langs........................................... 72
MY STAANPLEK: Kom kyk voëls by Punda
Maria in die noorde van die Kruger......................76
WEGSLEEP-WINKEL: Laai jou aanlyntrollie
vol WegSleep-weeldes ....................................... 78
RUBRIEK: Vreemde dubge gebeur
as jou kar in die Karoo gaan staan........................96
SLEEPSEL: Dié wa is die biltongbaas..................98

