R 50.00 (Sluit verpakking en posgeld uit van R23.00)
Pieter Pyp
Moeg geblaas?
As jy moeg is van rook in jou oë en gebolde wange as jou braaivleisvuur sukkel om vlam te vat is Pieter Pyp net wat jy nodig het. Hierdie nuttige aluminium pypie is nouer aan die een kant en help jou om jou vlamme aan te blaas sonder om jou kuif aan die brand te steek.

