R 220.00 (Sluit verpakking en posgeld uit van R23.00)
Weg Toksak
Hierdie unieke toksak is groot genoeg (35cm deursnee, 77cm lengte) vir enige soort wegbreek – of jy nou gaan kamp, oorsee reis, of net by die dorpsdam gaan papgooi. Dié veeldoelige sak is van Ripstop-nylon gemaak, dus kan jy hom sommer agterop die Bantam se bak gooi, sonder dat die kameeldoringstompies hom gaan skeur. Hy’s so taai, jy kan ’n werpsel ystervarke daarin ronddra.










