R 175.00 (Sluit verpakking en posgeld uit van R23.00)
Weg Knipmes
Wees paraat
Dié hoëgehalte-knipmes sal klaarspeel met enige stuk sappige biltong of braaitjop. Dis gemaak van vlekvrye staal en die hef van beesbeen. In sy gordelsakkie van egte leer is jou Weg-knipmes altyd byderhand. Skaf een aan in sy duursame houer en jy het ‘n geskenk vir iemand spesiaals.










