Previous Next

Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Oorweeg ’n snoetbus


Een van die wonders van die motorwêreld is die sewesitplek-snoetbus. Dié is puik waarde vir geld. ’n Bussie op die onderstel van ’n sedan – ’n sogenaamde snoetbus – is een van die motorbedryf se mees geslaagde idees die afgelope dekade. Renault se uiters gewilde Scenic is op ’n “gewone” kar, die Megane, se onderstel gebou, en dié tweedehandse model, die vorige model Opel Zafira, op die Astra s’n.

Prys: R110 995, 2005-model, 35 000km
 

Terug na wiele | Terug na bo


Kommentaar

Gelewer op 3 Maart 2010 | 13:51:13

Nadat ons ons vingers verbrand het met 'n VW Transporter (onderhoudskoste is uit die bose, en na net 75000km verkoop ek toe om te verseker dat die bankbestuurder nie te veel stres nie. Verskeie opsies is oorweeg waarna ons toe besluit het op 'n "ou" spesifikasie Toyota Avanza laat in 2009. Di eenigste verskil is die kleur van die sitplekke en een of twee minder stukkies chroom aan die buitekant. Hierdie besluit spaar ons sommer toe 'n hele R24 000, R350 se sitplekoortreksels los die ligte materiall probleem uit. Wat 'n verrasende voertuig, baie lekker op grondpad, die ding dink hy is 'n Hilux as jy my vra! Agterwiel aandrywing en goeie grodnvrye hoogte help dinge natuurlik aan. Die brandstof verbruik is ook baie goed, nog nooit minder as 12,5km/l gekry nie. Ons is juis besig om die sleepwa te laai vir 'n week by die Eiland - Tzaneen se eiland, en agv die Avanza se spasie, ryvermoe, brandstofverbruik, lugreeling, ens bly die ou Hilux by die huis - tot ons weer veld toe gaan! Ek sal hierdie voertuig vir enigiemand aanbeveel, die fatsoen groei aan jou en met die hoe sitposisie voel dit soos 'n ware "ECO PRADO"

Gelewer op 30 Januarie 2010 | 22:58:11

eK HET wEG SE RAAD GEVOLG EN 'N GOEIE TWEEDE HANDSE MITSHIBUSHI OUTLANDER AANGESKAF. dIT IS 'N 2006 MODEL WAT IN 2007 GEREGISTREER IS EN HET SLEGS 69000 KM OP. DIE PRYS IS R140000 EN IS DIE gls MODEL, OUTOMATIES EN ALLES WAT OOP EN TOE MAAK. eK SOEK RAAD. eK HET 'N sPRITE SPRINT KARAVAAN VAN SO 853KG. DIE KRAG VAN DIE OUTLANDER IS 120KW. IS DAAR MENSE WAT AL MET DIE OUTLANDER GESLEEP HET? EK VERWAG NIE TE VEEL PROBLEME NIE. 'N RUK GELEDE HET EK IN WEG GELEES DAT IEMAND OOK 'N OUTLANDER GEKOOP HET. HOE VAAR DIE VOERTUIG OP DIE GRONDPAD EN OF SWAKKER PAAIE?

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Soek Wielargiewe

Motortoerusting

Die Polo 1.6 TDI Comfortline is hier - en hy's 'n gawe outjie.

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek