Tyd om Spaanse Vollas tweedehands te koop


Noudat die motor Seat stert tussen die bene landuit is, is dit dalk juis die tyd om een van dié Spaanse Vollas tweedehands te koop. Die voertuie, basies ’n goedkoper Spaanse Volkswagen-reeks, is in 2006 na Suid-Afrika gebring en weer aan die mark onttrek.

Prys: R129 000, 2007-model, 33 890km
Nuut: Nie meer beskikbaar nie, maar in September 2008 was die verkoopprys R228 920
 

Terug na wiele | Terug na bo


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen verwante stories

  • Geen verwante stories...

Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Soek Wielargiewe

Motortoerusting

Stads-GPS. Helder, breë skerm

Lees meer



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek