Word verras deur 'n ompad te vat
Moenie altyd dieselfde ou pad ry nie, neem ’n ompad en jy sal elke keer verras wees.
Weg het onlangs foto’s van twee jong olifantbulle naby die Epupa-valle in Namibië ontvang. Olifante word glo baie selde in hierdie gebied opgemerk.
’n Man is dood, twee vroue en ’n tweede man beseer toe ’n buffelbul hulle op ’n staproete in die Bergkwagga- nasionale park aangeval het.
Seekoei, krokodil en luiperd wraggies saam-saam afgeneem...
Hoewel drie gewilde duikoorde by Ponta do Ouro in Mosambiek afgebrand het, kan jy steeds oor die grens glip en gaan duik.
Moenie altyd dieselfde ou pad ry nie, neem ’n ompad en jy sal elke keer verras wees.
As jy registreer kan jy:




Kommentaar