Nog artikels
Chrysler
Die nuwe Chrysler Grand Voyager is hier. En op die oog af is dit ’n indrukwekkende vaartuig. Kom ons vat hom deur sy passies.
Land Rover
Die nuwe Land Rover Freelander is so veelsydig soos ’n dikwielfiets: Hy soebat jou om teer- én grondpaaie te gaan verken, sê Justus Visagie.
Citroën
Die snoetbus weergawe van Citroën se C4, Visiospace, het pas in Suid-Afrika aangekom. Peter van Noord het hom gelaai en langpad gevat.
Volvo
Braam Peens het agter Volvo se nuwe, kleiner langpadwa, die XC60, ingespring. Die 4x4 is nie net besonder veilig nie, maar ook omkyk-mooi.
Hyundai
Is Hyundai meer as net nog ’n goedkoop stel Oosterse wiele? Justus Visagie het gaan kyk of die Accent kan kers vashou by die Volkswagen Polo Classic.
Mitsubishi
Mitsubishi se nuwe gesinsedan, die Lancer, lyk na ’n heel opwindende ryding vir ’n gesin, sê Justus Visagie.
Peugeot
Snoetbusse en veldwaens het die tradisionele langstertstasiewa vir ’n ses geslaan. Maar daar is nog ’n paar uitstekende gesinskarweiers op die pad, soos dié Peugeot 308.
Nog resultate: Bladsy | 1 | 2 | 3