Lesersresepte


zoommore

Is jou ouma se kerriesosaties lekkerder as enigiemand anders s’n?
Of ken jy ’n resep vir boontjiebredie wat só gesog is, dit moet eintlik in ’n brandkluis onder die VLV se hoofkwartier bewaar word?
Dan wil ons graag daarvan weet!

Stuur jou oorspronklike familieresepte, maklike kampkos, snoepgoed vir staproetes of sommer net daai staatmakers wat jou gesin al vir jare aan smul vir Weg by kos@weg.co.za
Wie weet? Ons publiseer dit dalk net in die volgende uitgawe van Kuierkos of op ons webtuiste!

Terug na wat's nuut


Kommentaar

Gelewer op 18 Februarie 2012 | 05:00:09

Gelungen, tatsachlich! :)Zwei Minus-Punkte: Es ist nicht moglich, Google Docs drhucgangig uber eine verschlusselte Verbindung zu nutzen, und Apple iWork-Formate werden leider nicht unterstutzt. Ich hoffe, beides andert sich noch!(Fur Ersteres kann man CustomizeGoogle verwenden, aber auch damit werden teilweise noch Daten ohne Verschlusselung ubertragen )

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen Verwante stories

  • Geen verwante stories...

Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Soek - Kalenderargiewe



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek