Suid-Afrikaners gestrand in Maputo


zoommore

Dosyne Suid-Afrikaners is in die Mosambiekse hoofstad gestrand gelaat terwyl verskeie ondernemings tot op die grond afgebrand is, berig Die Burger.

Mnr. Dikgang Moopeloa, Suid-Afrika se hoë kommissaris in Maputo, het gisteraand volgens die SAUK-nuus gesê daar was sporadiese voorvalle van klipgooiery en versperrings van paaie in die omgewing van die lughawe. Daar is besluit om die hoëkommissariaat tydelik te sluit. 

Moopeloa het gesê vlugte van die Suid-Afrikaanse Lugdiens na Maputo is ook gekanselleer. Passasiers was op die lughawe gestrand, terwyl ander vlugte se bemannings in die stad vasgekeer was.

By die tolhek tussen die stad en die Lebombo-grenspos met Suid-Afrika is die pad ook met klippe en boomstompe versper.

Klik HIER vir die volledige storie op www.dieburger.com.

Terug na wat's nuut


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen Verwante stories

  • Geen verwante stories...

Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Soek - Kalenderargiewe



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek