• Olifante by Epupa

    Weg het onlangs foto’s van twee jong olifantbulle naby die Epupa-valle in Namibië ontvang. Olifante word glo baie selde in hierdie gebied opgemerk.

  • Kruger: Vlugtende bok tref motor

    3 Augustus 2010

    Die Weg-leser Piet Steyn glo hy het diedoodsnikke van ’n ‘fratsongeluk’ verfilm toe ’n luiperd onlangs ’n bosbok platgetrek het.
     

  • Suid-Afrikaners gestrand in Maputo

    Vlugte van SAL na Maputo is gekanselleer en by die tolhek tussen die stad en die Lebombo-grenspos met Suid-Afrika is die pad met klippe versper.

  • Die Duimgooiersgids tot Suid-Afrika (vol.1)

    13 Augustus 2010

    Om “lifts te bum” is dus een van die oudste maniere om die wêreld te verken. Beer Adriaanse deel 'n paar wenke

Previous Next

Die jongste Weg! - September 2010

September 2010 Previous Next

Lus vir die kollig... of net 地 kolskootfoto?


Hierdie luiperd (heel regs) is onlangs afgeneem waar hy verby 地 krokodil en 地 groepie jong seekoeie loop by die St. Luciameer in die noorde van KwaZulu-Natal. Die normaalweg skugter katsoort het doodluiters gaan sit voordat hy later tussen die wortelbome verdwyn het.
zoommore

Hierdie luiperd (heel regs) is onlangs afgeneem waar hy verby 地 krokodil en 地 groepie jong seekoeie loop by die St. Luciameer in die noorde van KwaZulu-Natal. Die normaalweg skugter katsoort het doodluiters gaan sit voordat hy later tussen die wortelbome verdwyn het.

Kruip die skugter luiperd uit sy dop by Afrika se grootste riviermonding?
'n Luiperd wat onlangs afgeneem is waar hy verby ’n krokodil en ’n groepie jong seekoeie loop, het hierdie idee laat posvat onder sommige bewaarders by die St. Luciameer in die noorde van KwaZulu-Natal.
“Ons het groot luiperdbedrywigheid die laaste paar dae gehad,” het Debbie Cooper, ’n woordvoerder vir iSimangaliso-vleilandlandpark, opgewonde aan Weg vertel.
Debbie, wat self die foto geneem het toe sy Sondagmiddag op ’n bootrit in die reservaat was, het die toneel as “verskriklik seldsaam” beskryf.
“Die luiperd het stadig in die rigting van die krokodil se stert geloop en toe oënskynlik van plan verander en tussen die wortelbome verdwyn," het Debbie per e-pos verduidelik.
Seekoei, krokodil en luiperd só saam-saam, is beslis iets om huis toe te skryf, het Greg Lederle, ’n professionele veldgids, vandeesweek beaam. “ ’n Mens sal seker sowat 20 jaar moet wag voor jy weer só foto geneem kry,” sê Greg, wat aangewys is as SA Toerisme se Gids van die Jaar by die onlangse Welcome Awards-seremonie.

  • Klik HIER vir die fotogalery

Terug na wat's nuut


Kommentaar

Gelewer op 23 Julie 2010 | 10:22:21

Great foto! knap gedaan. Nou kort jy nog net 'n waterskilpadjie iewers in die voorgrond

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Soek - Kalenderargiewe



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek