Olifante by Epupa


zoommore

Weg het onlangs hierdie foto’s van twee jong olifantbulle naby die Epupa-valle in Namibië van ’n leser ontvang. Olifante word glo baie selde in hierdie gebied langs die Kunenerivier opgemerk.

Volgens Koos Verwey van Camp Syncro by die Epupa-valle dui die teenwoordigheid van die olifante op die sukses van bewaring in die gebied. “Die olifante teel aan en het meer ruimte nodig. Olifanttroppe stuur dikwels klein patrollies uit om die kos, water en veiligheid van nuwe weivelde te verken. Ongelukkig ken die mense hier nie olifante nie en hul tuine lok die olifante nader. ’n Ongeluk en ’n dooie olifant is onvermydelik,” sê Verwey.

Terug na wat's nuut


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen Verwante stories

  • Geen verwante stories...

Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Soek - Kalenderargiewe



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek