Storm maak amok aan Weskus


Die stormweer van die afgelope week het sy tol geëis op Port Nolloth, waar "n hele paar bote gestrand of gesink het.
zoommore

Die stormweer van die afgelope week het sy tol geëis op Port Nolloth, waar 'n hele paar bote gestrand of gesink het.

Die stormweer van die afgelope week het sy tol geëis op Port Nolloth, waar 'n hele paar bote gestrand of gesink het. Johan Booyens het dié foto vir ons gestuur. “Hier lê die see vol gebreekte bote. Ek weet nie hoeveel in die storm gestrand het nie, maar ek kan vyf hier voor die huis sien lê,” vertel Johan. “Hulle sê daar het ook bote by hul ankerplekke gesink.”

 

Terug na wat's nuut


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Soek - Kalenderargiewe



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek