Nedbank Golf Challenge 2009


Plek:

Sun City

Datum: van 3 Desember 2009 tot 6 Desember 2009

Dié jaarlikse toernooi word deur Nedbank aangebied en is alombekend as "Africa’s Major". Dit vind plaas by Sun City by die asemrowende Gary Player Country Club. Alhoewel Ernie Els nie soos oudergewoonte ‘n verskyning gaan maak nie, is daar wel groot name om na uit te sien soos Retief Goosen en verlede jaar se kampioen Henrik Stenson.
As gholf nie heeltemal in jou smaak val nie, kan jy lekker by die Valley of Waves gaan uitspan.

Koste: Donderdag en Vrydag R180, Saterdag en Sondag R200
 

 

Web: http://www.nedbankgolfchallenge.co.za

Terug na wat's nuut


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen Verwante stories

  • Geen verwante stories...

Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Soek - Kalenderargiewe



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek