Richmond- Literêre fees

Boekliefhebbers sal al drie dae van die fees besig gehou word deur sprekers, storievertellers en kunstenaars soos Dana Snyman en Mannetjies Roux.
Datum: van 22 Oktober 2009 tot 24 Oktober 2009
Die Noord-Kaap sal in Oktobermaand weer betower word deur die jaarlikse literêre viering.
Boekliefhebbers sal al drie dae van die fees besig gehou word deur sprekers, storievertellers en kunstenaars soos Dana Snyman, Mannetjies Roux, Denis Becket, Rian Malan, David Bullard en meer.
Besoek die webwerf vir die volledeige program.
Kontak: Anneke Bezuidenhoudt anra@webmail.co.za
Web: http://www.richmondnc.co.za













Kommentaar