Breedekloof-buitelug-en-wynfees


Die naweek is vol lekker doendinge soos kos-en-wyn-paring, begeleide fynbosstaptogte, voëlkyk, kaas- en olyfproe en "n Enduro-pretdag.
zoommore

Die naweek is vol lekker doendinge soos kos-en-wyn-paring, begeleide fynbosstaptogte, voëlkyk, kaas- en olyfproe en 'n Enduro-pretdag.

Datum: van 9 Oktober 2009 tot 12 Oktober 2009

’n Viering van kos, wyn, avontuur en musiek vind van Vrydag 9 Oktober af tot Sondag 11 Oktober by die jaarlikse Breedekloof-buitelug-en-wynfees tussen die berge en wingerde plaas.
Die naweek is vol lekker doendinge soos kos-en-wyn-paring, begeleide fynbosstaptogte, voëlkyk, kaas- en olyfproe en ’n Enduro-pretdag.
Geniet ook heerlike geregte van potjiekos en spitbraai tot ’n skaapkopete.
Vir die sportiewe feesgangers is daar die jaarlikse 5 km- en 10 km- Deetlefs-aandwedloop deur die wingerde en Slanghoek-wynplaas se Mountain to Mountain-bergfietswedren van 30 km of 60 km.
 

Kontak: Breedekloof-wyn-en-toerisme: 023 349 1791

Web: http://www.breedekloof.com

Terug na wat's nuut


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Soek - Kalenderargiewe



Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek