K-Way Mawar Moisture Manager


zoommore

zoommore

Dis presies wat jy verwag van ’n oefenhemp: liggewig, die perfekte snit om los of styf oor die regte dele te pas, ’n ritssluiter-sakkie vir jou huissleutel en gemaak van die slim materiaal wat sweet van jou lyf af laat verdamp om jou koel te hou.

Iets wat wel teen hierdie hemp tel is die gaas onder jou arms en teen jou sye af. Die teorie agter die gaas is dat die wind wat daardeur suis jou sal afkoel. Die probleem is dat daar nie sommer baie wind onder jou arms waai nie – tensy jy draf asof jy waatlemoene onder jou arms dra. Dit is die plek waar die slim materiaal nie die werk doen nie want die gaas verrig nie dieselfde rol as die slim materiaal nie.


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Verwante foto's

Sien meer

Search Equipmentarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek