• Kruger: Vlugtende bok tref motor

    3 Augustus 2010

    Die Weg-leser Piet Steyn glo hy het diedoodsnikke van ’n ‘fratsongeluk’ verfilm toe ’n luiperd onlangs ’n bosbok platgetrek het.
     

  • Die Duimgooiersgids tot Suid-Afrika (vol.1)

    13 Augustus 2010

    Om “lifts te bum” is dus een van die oudste maniere om die wêreld te verken. Beer Adriaanse deel 'n paar wenke

  • Suid-Afrikaners gestrand in Maputo

    Vlugte van SAL na Maputo is gekanselleer en by die tolhek tussen die stad en die Lebombo-grenspos met Suid-Afrika is die pad met klippe versper.

  • Olifante by Epupa

    Weg het onlangs foto’s van twee jong olifantbulle naby die Epupa-valle in Namibië ontvang. Olifante word glo baie selde in hierdie gebied opgemerk.

Previous Next

Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Mountain Hardwear Monkey Man-baadjie


Die Monkey is ook beskikbaar in ’n spesiale snit vir vroue wat van dieselfde pelsagtige materiaal gemaak word.
zoommore

Die Monkey is ook beskikbaar in ’n spesiale snit vir vroue wat van dieselfde pelsagtige materiaal gemaak word.

Dié baadjie is ’n uwigheid: Dit word van ’n spesiale pluisstof, Polartec “Thermal Pro”, gemaak en lyk soos ’n anghaartapyt.

Die vervaardigers het probeer om dierepels na te boots en vorendag gekom met ’n donsige materiaal, wat wárm is. Dit werk ook net soos dierepels: Lug word tussen die “hare” vasgevang, wat dan ’n soleerlaag teen die koue vorm. Die materiaal is só warm dat dit ligter as gewone pluisstof is.

Prys: R1 400 by Adventure Inc
(Nota: Prys akkuraat in Julie 2010)
Kontak: 021 532 0549; www.adventureinc.co.za

 


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen verwante stories

  • Geen verwante stories...

Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Search Equipmentarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek