Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Jeep ¼ Zip-Pluisstofbaadjie


Jy kan die top sonder "n baadjie dra, maar dis eerder vir binne-in "n tent in die aande ná die klim as ’n solo-aanslag op Everest.
zoommore

Jy kan die top sonder 'n baadjie dra, maar dis eerder vir binne-in 'n tent in die aande ná die klim as ’n solo-aanslag op Everest.

Hierdie oortrektop is van ’n baie dun pluisstof en het net ’n kwartlengte ritssluiter. Gevolglik is hy veel ligter as ’n gewone pluisstofbaadjie en nie so dik nie.

Jy sal dus nie soos die Oros-man lyk as jy dit dra saam met ’n termiese onderhemp (“thermal vest”) en ’n reënjas of windjekker nie.

Veral stappers dra graag verskillende lae dun klere (die sogenaamde laag-op-laagbeginsel): As dit kouer raak, trek jy net nog iets aan, en as die kwik begin styg, dan raak jy net van ’n  laag ontslae.
Dié manier van aantrek is veelsydiger as ’n dun T-hemp met ’n swaar baadjie bo-oor.

Prys: R390 by Musgrave Agencies
(Nota: Prys akkuraat in Junie 2010)

Kontak: 031 313 1400; www.jeepsa.co.za

 


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen verwante stories

  • Geen verwante stories...

Verwante foto's

Sien meer

Search Equipmentarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek