Die skaduweestoel


KELSYS CANOPY-STOEL. "n Mens kan nie die sonskerm afhaal nie, maar jy kan dit agter die rugleuning platvou as jy lus is vir "n bietjie sonskyn.
zoommore

KELSYS CANOPY-STOEL. 'n Mens kan nie die sonskerm afhaal nie, maar jy kan dit agter die rugleuning platvou as jy lus is vir 'n bietjie sonskyn.

KELSYUS CANOPY-STOEL
As jy op ’n stoel met sy eie afdak aan die slaap raak of verdiep raak in die jongste Weg, is die kans kleiner dat die son jou bloedrooi gaan brand. Ek’s gewoonlik versigtig vir ’n klomp swaar ekstra seil en metaal, maar dis juis hoekom die nuwe Kelsyus-stoel ons aandag getrek het.
Die afdak en stoel word in ’n kompakte drasak opgevou. Dit het opgestopte skouerbande sodat jy dit soos ’n rugsak kan dra – nuttig as jy ’n entjie moet stap tussen jou kar en die strand.

Prys: R500 by takke van Outdoor Warehouse en Sportsmans Warehouse
Kontak: 0800 003 051; www.outdoorwarehouse.co.za; www.sportsmanswarehouse.co.za
Weg sê: ’n Mens kan ongelukkig nie die sonskerm afhaal nie, maar jy kan dit agter die rugleuning platvou as jy lus is vir bietjie sonskyn, of saans om die kampvuur wil sit.


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Search Equipmentarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek