Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Outdoor Warehouse-noodhulpstel


Volgens wet mag winkels nie medisyne as deel van "n noodhulpstel verkoop nie. Sit self jou antihistamien- en pynpille by.
zoommore

Volgens wet mag winkels nie medisyne as deel van 'n noodhulpstel verkoop nie. Sit self jou antihistamien- en pynpille by.

Hierdie noodhulpstelle is die beste wat jy deesdae oor die toonbank kan koop. Dis te kry in drie groottes: klein (vir stappers), medium (vir kampeerders) en groot (vir 4x4-ryers).

Die inhoud word in verskillende Ziploc-sakkies verpak, elkeen met ’n duidelike etiket (soos brandwonde, skok, beenbreuke en verstuiting) en eenvoudige aanwysings agterop die sak.
Boonop kan jy hervulsakkies apart koop – dis makliker en goedkoper as om elke keer ’n splinternuwe stel te koop.

Prys: R250 tot R490
(Nota: Pryse akkuraat in Mei 2010)

Kontak: Outdoor Warehouse 0800 003 051;  www.outdoorwarehouse.co.za
 


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen verwante stories

  • Geen verwante stories...

Verwante foto's

Sien meer

Search Equipmentarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek