Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Intex Mariner 400-opblaasboot


Dis "n "ontspanningsboot" vir stille waters - iets soos "n dam, meer, rustige rivier, strandmeer en selfs swembad.
zoommore

Dis 'n "ontspanningsboot" vir stille waters - iets soos 'n dam, meer, rustige rivier, strandmeer en selfs swembad.

Dit loop tjoepstil en sal jou sonder inspanning by jou visvangplek kry.
zoommore

Dit loop tjoepstil en sal jou sonder inspanning by jou visvangplek kry.

Party mense het geen behoefte om in ’n graad 5-stroomversnelling afgespoel te word of die Atlantiese Oseaan in ’n trekkertjoep oor te steek nie... hulle wil net ontspan. As jy een van dié rustige roeiers is, oorweeg die Mariner 400-opblaasboot.

Dis ’n “ontspanningsboot” vir stille waters – iets soos ’n dam, meer, rustige rivier, strandmeer en selfs swembad. Dis ideaal vir ’n hengeluitstappie (wees net versigtig met daai hoeke) of vir ’n gesin wat sommer net ’n bietjie op die water wil dryf.

Jy kry ’n paar roeispane saam met die boot, maar party vissermanne koop ’n elektriese enjintjie (’n “trolling motor”) wat tjoepstil loop en jou sonder inspanning by jou visvangplek kry. Oorweeg die Jarvis Walker 34-pond-enjin, ook beskikbaar by Outdoor Warehouse. 

Prys: R3 300 (boot) en R2 000 (enjin)
Kontak: Outdoor Warehouse 0800 003 051; www.outdoor-warehouse.co.za

Weg sê: Intex noem dit ’n viersitplekboot, maar hulle het seker nie aan Kallie, Gerrie, Mike en Jimmy gedink nie...


Kommentaar

Gelewer op 4 Augustus 2011 | 17:55:05

Thought it wloudn't to give it a shot. I was right.

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Verwante stories

Verwante foto's

Sien meer

Search Equipmentarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek