Argief - Soek enige artikel uit Weg!

SwimFin


"n Bonus is dat kinders mal is daaroor om "n haaivin te dra.
zoommore

'n Bonus is dat kinders mal is daaroor om 'n haaivin te dra.

'n Sweminstrukteur het ons vertel die SwimFin is dié ding om ’n kind te leer swem.

Anders as byvoorbeeld watervlerkies, wat in die pad is en keer dat ’n kind se arms behoorlik kan beweeg, word die SwimFin op die rug vasgemaak sodat die kind op n natuurlike manier leer swem, met arms en bene wat beweeg. 
Jy kan dit gebruik vir ’n kind wat glad nie kan swem nie of iemand wat al kop bo water kan hou.
’n Beginner sink diep in die water in en dompel amper die hele vin in, wat hom dan help dryf. Namate die kind sterker begin swem, lig hy hom hoër uit die water en speel die vin ’n kleiner rol.

Prys: R325
Kontak: Splash Swimming  021 762 9357;   info@splashswimming.co.za
www.splashswimming.co.za


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Verwante foto's

Sien meer

Search Equipmentarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek