Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Motorpaklysie


Maak seker jou motor is goed toegerus vir ’n noodgeval sodat jy nie onkant betrap word deur ’n pap wiel op ’n donker, verlate pad nie.
zoommore

Maak seker jou motor is goed toegerus vir ’n noodgeval sodat jy nie onkant betrap word deur ’n pap wiel op ’n donker, verlate pad nie.

Maak seker jou motor is goed toegerus vir 'n noodgeval sodat jy nie onkant betrap word deur 'n pap wiel op 'n donker, verlate pad nie.

Noodtoerusting

  • Koplamp/flits
  • Brandblusser
  • Nooddriehoeke
  • Sleeptou
  • Teleskopiese skroefsleutel
  • Domkrag
  • Bandhersteltoerusting
  • Batterykabels
  • ’n Vol waterhouer
  • Sonskerms

Hou koers

  • Motorselfoonlaaier
  • Kaartboek
  • GPS (nuttig, nie ’n moet nie)

 

Pap wiel? Maak só


Moenie ’n pap wiel met aërosolmiddels herstel nie. Koop liewer ‘n herstelstel met rubberproppe ("worms"), oplossing en die spesiale ruimers waarmee jy die proppe insit. Volg die instruksies; dit werk soos ’n  bom.



Kommentaar

Gelewer op 12 Mei 2011 | 12:10:20

"Ek verstaan die wurms swel in die band en sit in so mate uit dan dit kan veroorsaak dat die loopvlak afskeur?" dis nou n ouvrou storie. Snotplugs, gators & wurms werk 100%, en hoef nie na die tyd weer herstel te word nie, behalwe as nie verkeerd ingesit is. Aerosol lekstop werk ook goed.

Gelewer op 4 Mei 2011 | 16:49:22

Hi Karoobiker. Wat is die "regte manier" wat jy noem by die herstel van die band met "wurmpies" of "snotplugs"? Die "snotplugs" is al manier wat die motohawens ook die bande herstel, en was nog nooit aan my gesê dat daar 'n ander manier is nie, of hang dit juis af van die grote van die lekkasie - soos deur 'n spyker gemaak? Ek het nog nooit probleme geondervind met my voertuig se bande wat so herstel is nie! Mauritz.

Gelewer op 8 Januarie 2011 | 09:19:50

Die wurmpies (of "snot plugs" soos die meeste boere dit ken...) is net 'n tydelike manier om 'n band te herstel, jy moet dit nog steeds op die regte mandier regmaak sodra jy weer in die beskawing is.

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Verwante foto's

Sien meer

Search Equipmentarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek