Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Sea to Summit-eetgereistel


Dit is perfek vir diegene wat nie van vurklepels hou nie.
zoommore

Dit is perfek vir diegene wat nie van vurklepels hou nie.

Nog voordat jou seun dié geskenk oopmaak en sê: “Ons het mos messe en vurke in die laai!” moet jy regstaan met jou antwoord: “Seuna, dié is van titaan gemaak, dieselfde stof wat vir ruimtetuie, Boeing 747’s en Tomahawk-missiele gebruik word. En dit weeg net 26 g.”

Prys: R300
Kontak: Adventure Inc.  021 532 0549; www.adventureinc.co.za

Weg sê: Dit is perfek vir diegene wat nie van vurklepels hou nie.


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Verwante foto's

Sien meer

Search Equipmentarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek