• Olifante by Epupa

    Weg het onlangs foto’s van twee jong olifantbulle naby die Epupa-valle in Namibië ontvang. Olifante word glo baie selde in hierdie gebied opgemerk.

  • Suid-Afrikaners gestrand in Maputo

    Vlugte van SAL na Maputo is gekanselleer en by die tolhek tussen die stad en die Lebombo-grenspos met Suid-Afrika is die pad met klippe versper.

  • Kruger: Vlugtende bok tref motor

    3 Augustus 2010

    Die Weg-leser Piet Steyn glo hy het diedoodsnikke van ’n ‘fratsongeluk’ verfilm toe ’n luiperd onlangs ’n bosbok platgetrek het.
     

  • Die Duimgooiersgids tot Suid-Afrika (vol.1)

    13 Augustus 2010

    Om “lifts te bum” is dus een van die oudste maniere om die wêreld te verken. Beer Adriaanse deel 'n paar wenke

Previous Next

Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Allen-kamoefleerband


Die plakband is 5 cm breed en word in 3m-rolle verkoop.
zoommore

Die plakband is 5 cm breed en word in 3m-rolle verkoop.

Hierdie Mossy Oak Break Up-kamoefleer-plakband is oorspronklik vir jagters gemaak om geweerlope toe te plak, maar dit sal ’n welkome toevoeging wees tot enige jong lat se “oorlewingstel”. Die plakband is 5 cm breed en word in 3 m-rolle verkoop.

Prys: R80 per rol by Safari & Outdoor
Kontak: 0861 114 330; www.safariandoutdoor.co.za

Weg sê: Koop dit ook vir ’n natuurfotograaf.


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Search Equipmentarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek