Leisure Quip pop-up-bierbad
Die “bierbad” werk op dieselfde manier as daai opslaan-vullisdromme in kampeerwinkels, maar dié model is goed geïsoleer om blikkies koud te hou.
Dit het glo plek vir 80 blikkies. Ons hou van die Velcro-“valdeur” waarmee jy ’n kouetjie kan kry sonder om die deksel oop te maak.
Prys: R300 by buitelewe- en kettingwinkels
Kontak: Leisure Quip 011 822 4150; www.leisurequip.co.za





















Kommentaar