Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Leisure Quip-dinamoflits


Ons het nog nie ’n kind teëgekom wat nié van "n flits hou nie. Dié een is beslis ’n wenner.
zoommore

Ons het nog nie ’n kind teëgekom wat nié van 'n flits hou nie. Dié een is beslis ’n wenner.

’n Dinamoflits is ’n slim en goedkoop geskenk vir ’n kind. Kinders is mal daaroor om dit op te wen en lig te maak.
Jy hoef ook nie elke keer nuwe batterye te koop as een van die kabouters vergeet het om dit af te sit nie. Leisure Quip se opwenflitse is stewig en danksy drie helder LED-ligte is die ligstraal sterk.

Prys: R150 by buitelewe- en kettingwinkels
Kontak: Leisure Quip 011 822 4150; www.leisurequip.co.za

Weg sê: Ons het nog nie ’n kind teëgekom wat nié van ’n flits hou nie. Dié een is beslis ’n wenner.


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Verwante foto's

Sien meer

Search Equipmentarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek