Plastiektafeldoek
’n Behoorlike tafeldoek gaan die keurige piekniekmandjies net soveel meer stylvol en vrolik laat lyk. Dié goedkoop tafeldoek (130 mm x 180 mm) is in verskillende helder kleure beskikbaar. ’n Flennie-onderkant maak dit meer duursaam en prakties as ’n gewone lap.
Prys: R30 by Pep Home-takke landwyd
(Nota: Prys akkuraat in Desember 2009)
Kontak: 018 462 7094 (Klerksdorp); www.pepstores.com
Weg sê: Die flennie-onderkant laat dié tafeldoek stewig sit; dit sal nie op die gras rondskuif of opfrommel nie.


















Kommentaar