Verstel ’n rugsak om jóú liggaam te pas
Jou slaapsak, long johns, Eveready-flits, Provitas en tweeminuut-noedels is in jou rugsak en daar gaat jy... maar hoekom voel dit asof jy ’n halwe bees en ’n klavier op jou rug dra?
Moenie paniekerig raak nie. Jy’t waarskynlik nog nie die rugsak verstel om by jou lyf te pas nie.
Alle rugsakke se heupgordel is verstelbaar, maar oorweeg ’n rugsak wat ook in sy lengte kan verstel. As die afstand tussen die heupgordel en skouerbande reg is, is die gewig eweredig versprei en dra jy veel makliker. Só doen jy dit.
























Kommentaar