Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Karrimor Spectre 20-dagsak


Op ’n dagstap het jy ’n rugsak van 20 liter– hoogstens 30 liter – nodig.
zoommore

Op ’n dagstap het jy ’n rugsak van 20 liter– hoogstens 30 liter – nodig.

Op ’n dagstap het jy ’n rugsak van 20 liter– hoogstens 30 liter – nodig. 
Die Spectre 20 is ’n kompakte dagsak van dik Ripstop-materiaal met sterk ritssluiters. Die rugkant en skouerbande is stewig opgestop. 
Dit het nie ’n heupgordel nie, maar die borsgordel keer dat die sak rondswaai terwyl jy stap.
Hy het ook hope slim pakplek in die netsakke aan weerskante.

Volume: 20 liter
Prys: R350-R400 by Duesouth
Kontak: Dunslaz Distributors; 021 380 6360; www.karrimor.com

Weg sê: As hierdie ’n trekker was, was dit ’n John Deere...


Kommentaar

Gelewer op 11 Desember 2009 | 17:36:22

Julle het die prentjies omgeruil van hierdie rugsak en die Vaude Gallery 30+5-dagsak

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Verwante stories

Verwante foto's

Sien meer

Search Equipmentarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek