Vaude Gallery 30+5-dagsak


As jy middag- én aandete wil inpak, oorweeg dié groter dagsak van Vaude.
zoommore

As jy middag- én aandete wil inpak, oorweeg dié groter dagsak van Vaude.

As jy middag- én aandete wil inpak, oorweeg dié groter dagsak van Vaude. Hy’t 30 liter pakplek, maar danksy ’n spesiale ritssluiter konsertina hy oop tot 35 liter (vandaar die naam “30+5”.) Die Vaude het ’n heup- én borsgordel om die las eweredig te versprei.

Volume: 35 liter
Prys: Sowat R750
Kontak: Eiger Equipment; 021 555 0363; www.eiger-equipment.co.za

Weg sê: Dis duur, maar die gehalte is puik. Koop dit as jy ’n verkyker en voëlgids wil saamdra op ’n slenterroete.


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Verwante foto's

Sien meer

Search Equipmentarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek