First Ascent Dundee-Sonhoed


Willem Wyerand.
zoommore

Willem Wyerand.

Jy hoef nie Walker Texas Ranger te wees om dié hoed te waardeer nie; die Suid-Afrikaanse avonturier Riaan Manser het een van diés gebruik op sy kajaktoer om Madagaskar. 
Die wye rand beskerm jou gesig en nek teen UV-strale, die materiaal raak vinnig droog, jy kan dit verstel vir verskillende kopgroottes, jy kan dit in ’n sak prop sonder dat dit beskadig word, én dit kan Jan Pierewiet fluit. 
Ons jok natuurlik oor Jan Pierewiet, maar wat meer kan jy nou eintlik van ’n hoed verwag?

Kostes en Kontak: R250 First Ascent 021 787 9380; www.firstascent.co.za

Weg sê: Die hoed kan ook dryf en is dus ideaal vir watersport.


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Verwante foto's

Sien meer

Search Equipmentarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek