Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Visor Buff


Dié een met die kappie is veral nuttig wanneer jy roei, stap of sommer buite in die son is.
zoommore

Dié een met die kappie is veral nuttig wanneer jy roei, stap of sommer buite in die son is.

Ons het dié veeldoelige bandana, die Buff, al voorheen in Weg bekend gestel. Dis ’n soomlose kopdoek van sagte, absorberende rekmateriaal wat blitsig droog word. Jy kan dit as serp, mus, sweetband en kamphanddoek gebruik. Jy kan selfs die kar daarmee was, solank jy net iemand anders s’n vat.
Dié een met die kappie, ’n nuwe Buff-ontwerp, is veral nuttig wanneer jy roei, stap of sommer buite in die son is.

Te koop by: Capestorm, Cape Union Mart en ander buitelewewinkels
Kontak: Adventure Inc 021 532 0549; www.adventureinc.co.za

Weg sê: Buff belowe die materiaal keer 95% van alle ultravioletstrale.


Kommentaar

Gelewer op 12 September 2011 | 14:57:34

Fraklny I think that's absolutely good stuff.

Meld misbruik aan

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen verwante stories

  • Geen verwante stories...

Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Search Equipmentarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek