Argief - Soek enige artikel uit Weg!

Koop ’n tweedehandse kajak


Steek volgende keer jou hand op as iemand van ’n kano of kajak ontslae wil raak. Dis een van die goedkoopste maniere om vet pret te hê.
’n Mens kan gratis op damme soos Emmarentia en Wemmerpan in Johannesburg roei, terwyl toegang by die Roodeplaatdam buite Pretoria R18 p.p. kos. In die Kaap bied Woodbridge Island by Milnerton veilige speelplek.
Praat met ’n paar mense by jou naaste roeiklub.

Kontak: www.rowsa.org.za


Kommentaar

Lewer kommentaar op hierdie artikel


Tik asseblief die kode in







Geen verwante stories

  • Geen verwante stories...

Geen Verwante fotos

  • Geen verwante fotos...

Search Equipmentarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek