Ons toets
Vir stap in die winter.
Dit help om jou voete koel te hou in die somer en warm in die winter.
Die vervaardiger sê die batterye sal 100 uur hou.
'n Draagbare sproeiwasser met sy eie watertenkie.
Hoe hoog? Hoe droog?
Jy slaan dit glo binne 30 sekondes op.
Dis duur, maar die gehalte is puik.
'n Kompakte dagsak met sterk ritssluiters.
'n Veeldag-stapsak.
Dis gemaklik en klou, selfs as dit nat is.
Nog resultate: Bladsy | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13