Kamp Toerusting

Paklys: Gereedskapkissie

Kry jou motor gou weer aan die gang.

Motorpaklysie

Maak seker jou motor is goed toegerus vir 'n noodgeval


Tyredog- banddrukmeter

Pssst... is jou bande nog styf?

Gedore 1282-gereedskapskis

Konsertina-boks vir jou 'bits'.


SecureTech-sleeptou

Jy kan 'n voertuig van tot 3,5 t daarmee sleep.

SUPERTOOTH VOICE: Kitt, is dit jy?

Het jy nou al enoeg boetes gekry omdat jy oor jy selfoon praat terwyl jy bestuur? Zigi Ekron het die SUPERTOOTH VOICE getoets wat dié probleem kan oplos.

 


Geblikte kaarte

’n GPS is nie net vir avonturiers met ’n stowwerige Land Rover nie. Dis ’n nuttige ding vir almal – of jy nou boendoes toe gaan of by Bienkie se balletklas wil uitkom. Mark Johnston gee rigting…

 

Tevo Vacbag-reisstel

Vakuumverpak jou toerusting.


'n Plaasjapie-GPS vir stappers

Ons hou baie van die GARMIN COLORADO 300 se nuwe geskakeerde, meer realistiese reliëf-basiskaarte (waarop jy die berge en valleie kan sien).
 

Die Griffin Roadtrip vir jou iPod

Mark Johnston kon die nuwe RoadTrip behoorlik toets. Wat is dit? Wat belowe die verpakking? En werk dit?
 


Koop plaaslik en rek jou rand

Ons wys jou ’n paar Suid-Afrikaanse buiteleweprodukte wat net so goed, of beter, is as enigiets wat jy oorsee kry.


Nog resultate: Bladsy | 1 | 2 | 3

Search Equipmentarchive




Verkeerde besoekersnaam en wagwoord

Wagwoord vergeet?

As jy registreer kan jy:

Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek
Corner/Hoek