Kamp Toerusting
Die net bevat ’n muskietweermiddel, maar om veilig te wees kan jy dit ook met Vital Protection spuit.
Nuttig as jy gaan visvang en nie ’n lastige muskiet kan wegwaai of nóg Tabard aansmeer nie.
As jy gereeld in die berge gaan stap, sal jy beïndruk wees met hoe sterk en lig dié tent is.
'n Oplossing vir vuil kampstorte
Ideaal vir fietsry, stap en 'n ligte piekniek
Die 30 sekonde seilkoepeltent
Moenie dat koue koffie jou die moer in maak nie.
Werp lig op enige onderwerp met hierdie meneer van 'n Maglite.
Gooi ’n klip in die vuur
Dis mos nou bevonk!
Stook daai vuur, Boetman.
Pak die tent in as jy alleen gaan stap of fietsry... of as manlief net 'n bietjie te hard snork in die gesinstent.
Topklas toksak
Kul jou hier, kul jou daar
Tem die bobbejaan
Dié houer is waterdig.
Nog resultate: Bladsy | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6