Fotografie Toerusting
Batman dra ook een
Dié houer is waterdig.
Dit is waterdig, stofdig en kan nie breek nie.
Sê ‘cheese’!
'n Waterdigte, skokbestande mini-videokamera.
’n Houer wat hou.
Jon Minster is maar nog louwarm oor sy SAMSUNG NV7 OPS-digitale kamera. Hy vertel hoekom.
Moenie dat die CANON IXUS i ZOOM-KAMERA se grootte (skaars groter as ’n pakkie Beechies) jou mislei nie, want hy’t ’n optiese zoem van 2,4 en kan foto’s van 5 megapixels neem.
Die OLYMPUS MJU 1030 is skokbestand, waterbestand tot op ’n diepte van 10 m, vriesbestand tot -10 ºC én dit kan ’n massa van 100 kg dra.
Jy weet watse soort fotograaf jy is. En jy weet hoeveel geld jy het – óf hoe min. Voor jy ’n kamera koop, kyk eers hier na ons drie kamerakategorieë en besluit in watter ene lê die kamera vir jou.
Mark Johnston vat die pad met ’n veelsydige nuwe kameralens. Wat sê die vervaardiger? Wat beteken dit? En hoe werk dit?
Vakuumverpak jou toerusting.
’n Stel herlaaibare batterye kos omtrent vyf of ses keer duurder as die gewone soort, maar Uniross belowe ’n mens kan sy nuwe Hybrio AA-batterye tot 'n duisend keer herlaai.